Kidsxpress, Soldaatboek

Dit is my Werner en Tania werk van die jaar.  Die soldaatboek se prente is vir my maar vervelig, so ek sit net 'n paar op.  Hierdie is my armadillo.

Kidsxpress, Soldaatboek

Skillie.

Kidsxpress, Soldaatboek

Dit is Romanus, met en sonder wapenrusting.  Hy was baie gewild onder die Schultze, so hy wen derde plek in hierdie lysie.
Kidsxpress, Vrugte van die Gees

Hierdie boek het lekkerder prente gehad.  Die boetie en sussie wat so erg baklei hier het allerhande oulike goed gedoen.
 
Kidsxpress, Vrugte van die Gees

Jesus en die kindertjies!

Kidsxpress, Kersles

Daar is elke jaar 'n nuwe paar kleintjies vir Kersfees - verlede jaar was dit persente en krone.

Make a Free Website with Yola.