Macmillan, Bright Ideas Students' Book 3

Hierdie een is een van 'n klomp voorbeelde van son energie.  Suikerplantasie, sien.  Ek dink hy is my gunsteling!

Macmillan, Bright Ideas Students' Book 3

Weeg 'n klip.  Dis swaar. 
Macmillan, Bright Ideas Students' Book 2

Miskien iets oor magnete?  Ek kan nie onthou waarvoor hierdie een was nie, maar ek hou van die twee o's, en die helder kleure.  Lyk dit darem soos 'n yskas, egter?
Macmillan, Bright Ideas Students' Book 3

Nog 'n bietjie son energie.  Dit maak die wasgoed droog, en verander gewone tamaties in songedroogte tamaties.

Macmillan, Bright Ideas Students' Book 2

Hier is die verskil tussen vet wiele en dun wiele.  Die dunnes val vas in die sand.  Dis miskien nie so duidelik nie, hmm.  Maar ek hou van my sand en my karretjies.

Macmillan, Bright Ideas Students' Book 2

Dit is die verskil tussen groot wielie en kleintjies.  Die grotes ry bo-oor die klippe!  Hmm, miskien ook nie vreeslik duidelik nie, maar weereens, ek hou van my karretjies, en my klippe.

Macmillan, Bright Ideas Students' Book 2

Hier is bietjie weerlig energie.
Macmillan, Bright Ideas Students' Book 2

En wind energie.  Lekker waai die seuntjie se hare.
Make a Free Website with Yola.